(Lees artikel: "insulien" vir meer duidelikheid. 

Daar is sekere kosse wat onmiddellik al sy suiker in die bloestroom vrylaat bv. onverfynde koolhidrate (wit meel, wit brood, wit pasta, wit rys, koek, tert, koekies), suiker, suiker koeldrank, lekkers - enige produk met 'n "hoë GI" persentasie. Hierdie oormatige suiker (glukose) in die bloedstroom word gedefinieer as "hypoglycemic" - hypo: te veel en glycemic: suiker. Groot maat insulien word vrygestel om seker te maak daar is genoeg "deurtjies" om al die selle beskikbaar te stel om hierdie glukose uit die bloed te absorbeer sodat die bloedsuiker kan verminder. Indien die selle reeds genoegsaam glukose bevat weier hulle om nog op te neem.  Insulien wil die selle dwing en "rusie" bestaan tussen die deurtjie en die sel. Hierdie situasie staan bekend as "insulien weerstandig".  Deur volgraan produkte, groente, vrugte, bone, erte en enige ander voedsel met 'n "lae GI" inhoud te eet kan hierdie situasie vermy en omgekeer word.  Die liggaam verkies stadige suiker vrystelling in die bloed, NIE suiker inspuitings nie.

Slide2 

Teken In

April   2024
S M D W D V S
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30