Insulien is 'n hormoon wat deur die pankreas afgeskei word om bloedsuiker te reguleer.
As jy kos eet, verander die liggaam die kos in glukose wat vrygestel word in die bloed sodat dit deur die liggaam selle opgeneem kan word.

Ongelukkig het ons liggaam selle nie 'n permanente "deurtjie" waardeur glukose en vitamines en minerales die sel kan binnekom nie. 

Insulien word vrygestel om as 'n "deurtjie" op te tree.  Insulien kom tot teenaan die sel en dan kan glukose, vitamine en minerale uit die bloedstroom tot binne in die sel beweeg. 

Die glukose verskaf noodsaaklike energie en die vitamine en minerale hou die selle gesond.

 

Teken In

April   2024
S M D W D V S
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30