Groot kos chef's in die wêreld hammer gereeld op die feit dat jy jou kos moet PROE voor jy dit opdien - maar hoeveel
kos presies kwalifiseer vir proe ?  'n Eetlepel vol ?    Partykeer is daar soveel potte aan die bibber, net 'n
"proe monstertjie" van elke pot sorg amper vir 'n maaltyd op sy eie.  Elke bietjie tel, so instede van 'n
eetlepel, hou by 1/4 telepel op 'n slag en hou op met proe sodra die kos reg gegeur is na jou satisfaksie.  As dit moet,
sit vir jou houtlepel 'n rooi lint strik om om te help herhinner om nie net te "wei" terwyl ons met kos werk nie.  Skryf
elke happie in jou "Kos opeet joernaal" - dit mag jou dalk verbaas hoeveel mens eet voor ete.

Teken In

April   2024
S M D W D V S
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30