Die Gewoonte eter

Almal van ons het ons maniertjies en rituele - wat is die eerste ding wat jy doen nadat jy jou handsak / motorsleutels opgehang het ? Sit jy in jou gunsteling gemakstoel en drink eers koffie of tee ? Miskien kyk jy gou jou gunsteling TV program voor aandete voorbereiding. In meeste gevalle gaan hierdie gewoontes / rituele hand aan hand met ietsie om aan te peusel...saam met die koffie, 'n soetdingetjie of saam met TV 'n pakkie aartappelskfyies, neute en rosyntjies, springmielies, solank die kake besig bly. Om hierdie gewoontes te verbreek vat nie harde werk nie, net wilskrag. Ontkoppel jou DSTV vir 'n maand, vra 'n vriendin om net na werk saam met jou te gaan stap of herrangskik doodeenvoudig die sitkamer. Sulke klein verskilletjies kan jou attend maak op watter gewoontes jy koester wat jou boikot as dit by gewigsverlies kom.

 

Teken In

April   2024
S M D W D V S
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30