Meeste lewenstyl siektes wat ons as mense vandag ervaar is direk gekoppel aan ons gewig.  Nuutste navorsing toon dat in die jaar 2020, 'n derde van die wêreld se mense diabetes sal hê as gevolg van gewigstoename.

Gewig beinvloed nie net ons fisiese liggame op 'n baie negatiewe manier nie, maar ook emosioneel.

Jou waarde is nie g

ekoppel aan die nommer op die skaal nie, maar jou gesondheid IS !

Begin vandag om die pad te stap na 'n gesonder jy deur van die ekstra gewig ontslae te raak.

 

Teken In

April   2024
S M D W D V S
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30