Navorsing het die gesondheids gewoontes van 7000 mense oor 9 jaar nagevolg en tot die volgende slotsom gekom:

Mense wat die volgende 7 basiese gesondheids beginsels in hulle lewe toegepas het, het:

  • 10-12 jaar langer lewe
  • Hoër kwaliteit lewe geniet
  • Minder lewensstyl siektes ondervind
  • Vertraagde veroudering ondergaan

1.            Handhaaf die regte gewig

2.            Oefen gereeld

3.            Eet daagliks ‘n goeie ontbyt

4.            Moenie peusel tussen maaltye nie

5.            Kry 7-8 ure slaap / nag

6.            Moenie rook nie

7.            Geen alkohol nie

Teken In

Desember   2019
S M D W D V S
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31