28,10,0,50,1
600,600,60,1,3000,5000,25,800
90,150,1,50,12,30,50,1,70,12,1,50,1,1,1,5000
Powered By Creative Image Slider
Finansies...
Gesondheid...
Familie lewe...
Gesonde kos...Gesonde lewe
U Geestelik welstand is belangrik
Intellektueel...
In die aangesig van die natuur...

Welkom

'n Gesonde lewe weerspieël 'n gelukkige wese. 

 InBalans is 'n nie-winsgewende organisasie, in Namibie vir Namibie, wat daarop gemik is om probleme wat in ons lewens en die samelewing ondervind word, aan te spreek deur seminare en aktiwiteite te reël in antwoord op daardie probleme.

Ons fokus op die 5 areas van die lewe en hoe om die areas te balanseer vir 'n gesonde en doeltreffende lewe. Hierdie areas kan opgesom word soos volg: Sosiaal, Finasieël, Gesondheid, Geestelik, Intellektueel.

NB: Ons is jammer dat nie al die skakels huidiglik in werking is, of gevul is met artikels nie. Ons is besig om aan die webwerf te werk en vra dat u geduldig sal wees. Maar moet asb nie permanent wegbly nie, kom kyk gereeld wat by gevoeg is en deel ons webwerf met u vriende en familie. Help ons om n verskil te maak.

Dankie

Nuus

Ons is baie opewonde om aan te kondig dat ons die regte verkry het om baie interesante en waardevolle inligting oor depressie te vertaal en met u hier op ons webwerf te deel.  

Maak seker dat u terug kom en deel die goeie nuus asseblief met u vriende en familie.

Teken In

April   2024
S M D W D V S
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30